send link to app

Sunwardpark Gemeenskapskerk


4.6 ( 3776 ratings )
Dienstprogramme Lifestyle
Entwickler PeppaComm (Pty) Ltd
Frei

WEES DIE VERSKIL!



Ons wil graag ons gemeente in beweging bring om God se hande en voete te wees en n verskil te wees in ons samelewing.



Bedieninge sluit in:

1. Manne-Bediening

2. Vroue-Bediening

3. Jeug

4. Seniors

5. Huis-Bediening

6. Dissipelskap en Getuienis

7. Lidmaat versorging

8. Omgeegroepe

9. Onderlinge Sorg

10. Kreatiwitiet en Kunste